WorldCat Identities

Smith, Topsy

Overview
Works: 170 works in 318 publications in 2 languages and 867 library holdings
Genres: Juvenile works  Fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.29.M56, 839.3634
Publication Timeline
.
Most widely held works by Topsy Smith
Trompie by Topsy Smith( )

4 editions published between 1994 and 2014 in Afrikaans and held by 21 WorldCat member libraries worldwide

Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Trompie by Topsy Smith( Book )

4 editions published between 1994 and 2013 in Afrikaans and held by 20 WorldCat member libraries worldwide

Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Trompie-reeks. In Trompie ontmoet ons die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en sy vriende Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwoners van hul tuisdorp, Kwaggaberg. Hul avontuur met die dominee se bobbejaan ruk handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna 'n kêrel te kry, loop lelik skeef. Trompie wil ook baie graag 'n hond hê en het sy oog op 'n basterbrak genaamd Boesman. In Trompie die stouterd trek Trompie vir die nuwe seun wat al die onderwyser
Trompie die krieketspeler by Topsy Smith( Book )

6 editions published between 1955 and 2007 in 3 languages and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Trompie : omnibus 2 by Topsy Smith( )

3 editions published between 1993 and 2013 in Afrikaans and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoërskoolseun begin die nuwe skooljaar en Trompie, Blikkies, Dawie en Rooie gaan hoërskool toe. Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende maak ook 'n plan om geld in te samel om vir Rooie 'n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig - deur 'n meisie¬kind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom
Trompie die rebel by Topsy Smith( Book )

5 editions published between 1956 and 2008 in 3 languages and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Trompie : die speurder by Topsy Smith( Book )

9 editions published between 1954 and 1984 in 3 languages and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Trompie by Topsy Smith( Book )

3 editions published between 1995 and 2015 in Afrikaans and English and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! Trompie samel geld in vir 'n bedlêende seun, Trompie word verkies as junior leerderraadslid en die rugbyseisoen begin - wat beteken dat Trompie en sy maats se lewe net om een ding draai
Trompie die kaptein by Topsy Smith( Book )

5 editions published between 1956 and 2008 in 3 languages and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die speurder by Topsy Smith( Book )

6 editions published between 1952 and 2007 in Afrikaans and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die vegter by Topsy Smith( )

3 editions published in 2007 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die rugbyreus by Topsy Smith( )

2 editions published in 2007 in Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die waaghals by Topsy Smith( )

2 editions published in 2008 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Nicky's adventure by Topsy Smith( Book )

2 editions published in 1988 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die sportman by Topsy Smith( )

3 editions published in 2008 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die soet seun by Topsy Smith( Book )

4 editions published between 1969 and 2006 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die hanswors by Topsy Smith( )

2 editions published in 2008 in Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die atleet by Topsy Smith( )

2 editions published in 2008 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Trompie die alleenloper by Topsy Smith( )

2 editions published in 2008 in Afrikaans and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Trompie : Omnibus 5 by Topsy Smith( Book )

3 editions published between 1996 and 2016 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Operation big one by Topsy Smith( Book )

2 editions published between 1972 and 1991 in English and held by 10 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.77 (from 0.74 for Trompie di ... to 0.85 for Trompie di ...)

Trompie die soet seun
Covers
Trompie die rebelTrompie die kapteinTrompie die speurderTrompie die vegterTrompie die rugbyreusTrompie die waaghalsTrompie die sportmanTrompie die soet seun
Alternative Names
Smith, G. C. 1914-1985

Smith, Mathys Gerhardus

Smith, Mathys Gerhardus 1914-1985

Languages