WorldCat Identities

Leroux-Van der Boon, Marzanne

Overview
Works: 58 works in 128 publications in 3 languages and 552 library holdings
Genres: Fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.22.E725, 839.3635
Publication Timeline
.
Most widely held works by Marzanne Leroux-Van der Boon
Klaprose teen die wind by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

5 editions published between 1992 and 2013 in Afrikaans and English and held by 44 WorldCat member libraries worldwide

Marc, 'n uitgeweke jong Suid-Afrikaner, bevind hom in Nederland. Hier leer ken hy Anneliese met haar borrelende, argelose instelling teenoor seks, maar ook vir Jurgen, wat 'n donker las dra uit sy vroeëre verhouding met sy gestorwe vriend Tako. Marc en Jurgen se reis deur die papawervelde vavn Engeland, hul wedersydse bewuswording van aangetrokkenheid en terselfdertyd die groeiende besef van onafweerbare onheil, betrek die leser emosioneel en maak die karakters onvergeetlik
Soos honde van die hemel by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

3 editions published between 1995 and 2013 in Afrikaans and held by 38 WorldCat member libraries worldwide

Ruud, 'n gewone Suid-Afrikaner, kind van 'n bruin vrou en 'n Nederlandse diplomaat, keer ná dekades terug om sy verlede na te speur en verslaggewing te doen. In die spitstyd voor 1994 word die enigmatiese maar ruimhartige Anne, wat woon in die gerestoureerde kothuisie waarin hy self lank gelede (as Roedie) saam met sy grootouers gewoon het, sy skakel met hede en verlede in Suid-Afrika
Somernagdroom by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

7 editions published between 1981 and 1985 in 3 languages and held by 30 WorldCat member libraries worldwide

Granate bloei in Jerusalem by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

5 editions published between 2003 and 2014 in Afrikaans and Undetermined and held by 26 WorldCat member libraries worldwide

Aandmis oor Paternoster by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

5 editions published between 1983 and 1988 in Afrikaans and Undetermined and held by 25 WorldCat member libraries worldwide

'N Deernisvolle uitbeelding van twee eensame mense wat in hulle soeke na geborgenheid rondtas na die waarheid en na 'n oplossing
HaKotel : die muur by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

4 editions published in 2014 in 3 languages and held by 23 WorldCat member libraries worldwide

Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit 'n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar 'n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan, moet weer vir 'n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was
Shomer Yisra'el : beskermer van Israel by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

6 editions published between 2008 and 2014 in 3 languages and held by 22 WorldCat member libraries worldwide

Dis die somer van 2006 in Jerusalem en die tweede Libanese oorlog breek uit. Marc, Rivkah en hul babaseuntjie word in die gewelddadige gebeure rondom hulle vasgevang
Tiferet Yisra'el : die roem van Israel by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

5 editions published between 2010 and 2014 in Afrikaans and English and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Die bekende hoofkarakters uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks word weer in hul geliefde land blootgestel aan die geweld van stedelike terreur en die vyandigheid van die omringende nie-Joodse lande. Marc word weer opgeroep, hierdie keer vir militêre diens in Gasa
Die Wag vir die somer by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

4 editions published between 1983 and 1985 in 3 languages and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Hatikvah : land van hoop by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

3 editions published in 2006 in Afrikaans and Undetermined and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Granaten bloeien in Jeruzalem by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

1 edition published in 2005 in Dutch and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Een jonge christelijke kunstschilder in Zuid-Afrika gaat in Israël op zoek naar zijn joodse wortels
Langebaan/Parys, retoer by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

2 editions published between 1986 and 1997 in Undetermined and Afrikaans and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Tikkun Ha'olam : herstel die wr̊eld by Marzanne Leroux-Van der Boon( )

4 editions published in 2015 in Afrikaans and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Nadat Rivkah uit die hospitaal ontslaan word, word Marc na die Gasa-grens gestuur. Ná 'n baie moeilike jaar sien beide Rivkah en Marc uiteindelik uit na hul week in Parys, maar selfs hier kan hulle nie van die terreuraanvalle ontsnap nie
Voor dit lig word by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

6 editions published between 1974 and 1997 in Afrikaans and English and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Luc en Libertine by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

3 editions published between 1998 and 2006 in Afrikaans and Undetermined and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Dosyn dae, dosyn maande by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

2 editions published in 1987 in Afrikaans and English and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Tyd van herkenning by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

4 editions published between 1984 and 2002 in 3 languages and held by 15 WorldCat member libraries worldwide

Ver land van vrede by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

6 editions published between 1980 and 1988 in 3 languages and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Die aangrypende verhaal van 'n soekende jongmens, wat die dood van haar tweelingbroer moet verwerk
Go'el Yisra'el : verlosser van Israel by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

2 editions published in 2012 in Undetermined and Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Kavod Adonai : die vrese van die Here by Marzanne Leroux-Van der Boon( Book )

3 editions published in 2013 in Afrikaans and Undetermined and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel. Tog probeer Marc dit by die seuns tuisbring dat geweld nie 'n oplossing is nie, terwyl hy self worstel om die grusame ervarings van oorlog te verwerk. Dan kontak Gadi Marc en nooi hom uit om hom in Parys te besoek
 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.74 (from 0.70 for Somernagdr ... to 0.86 for Granaten b ...)

Hatikvah : land van hoop
Covers
Tiferet Yisra'el : die roem van IsraelHatikvah : land van hoop
Alternative Names
Boon, Marzanne Leroux-Van der

Der Boon, Marzanne Leroux-Van

Le Roux, Marzanne

Le Roux-Van der Boon, Marzanne

Leroux, Marzanne

Van der Boon, Marzanne Leroux-

Languages
Afrikaans (54)

English (11)

Dutch (1)