WorldCat Identities

Bakkes, Christiaan

Overview
Works: 17 works in 37 publications in 2 languages and 270 library holdings
Genres: Fiction  Biography  Adventure stories  Action and adventure fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.12.A39, 839.3636
Publication Timeline
.
Most widely held works about Christiaan Bakkes
 
Most widely held works by Christiaan Bakkes
Die lang pad van Stoffel Mathysen by Christiaan Bakkes( Book )

3 editions published between 1998 and 2013 in Afrikaans and English and held by 46 WorldCat member libraries worldwide

Die verteller bied sy verhaal met nugterheid en humor en self-ironie aan; hy praat oor sy medemens met insig en deernis. Stoffel Mathysen se wedervaringe as staptoerveldwagter en sy swerftog deur Afrika sal oud en jonk boei en geen leser onaangeraak laat nie
Stoffel by die afdraaipad by Christiaan Bakkes( Book )

3 editions published in 2004 in Afrikaans and Undetermined and held by 28 WorldCat member libraries worldwide

Stoffel in die wildernis by Christiaan Bakkes( Book )

2 editions published in 2000 in Undetermined and Afrikaans and held by 28 WorldCat member libraries worldwide

Skuilplek by Christiaan Bakkes( Book )

2 editions published in 2002 in Undetermined and Afrikaans and held by 25 WorldCat member libraries worldwide

Krokodil aan my skouer : Stoffel toe en nou by Christiaan Bakkes( Book )

2 editions published in 2014 in Afrikaans and English and held by 20 WorldCat member libraries worldwide

'N Boeiende vertelling oor Stoffel (die skrywer se alter ego) se vroeë vormingsjare. Vir die eerste maal hoor ons ook van 'n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En kondig Stoffel sy núwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery in Damaraland. Bakkes is 'n baasverteller: hy skryf onderhoudend, en met humor en eerlikheid
Stoffel in Afrika by Christiaan Bakkes( Book )

4 editions published in 2010 in 3 languages and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Hierdie vyfde boek oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied nuwe ervarings. Deesdae neem sy ekspedisies hom ook na Midde-Afrika, tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika: gorillasafari's in Uganda en Rwanda. Geskryf met Bakkes se kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk en gebaseer op werklike gebeure
Stoffel se veldnotas by Christiaan Bakkes( Book )

2 editions published in 2007 in Undetermined and Afrikaans and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Stoffel: die beste stories by Christiaan Bakkes( Book )

3 editions published in 2015 in Afrikaans and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Stoffel op safari by Christiaan Bakkes( Book )

3 editions published in 2012 in 3 languages and held by 18 WorldCat member libraries worldwide

Die sesde boek in die Stoffel-reeks sluit weer eens 'n veelheid fasette van Bakkes se lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland in. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliënte, soldateverhale, 'n eenmanrebellie, renosterstropery. Insigryke verhale - oorwoë en met humor, eerlik en onopgesmuk. 'n Meesterverteller
Bushveld, desert & dogs : a game ranger's life by Christiaan Bakkes( Book )

4 editions published in 2012 in English and Undetermined and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

These stories are based on the real-life experiences of christiaan Bakkes, who grew up in Pretoria and later became a game warden in South Africa and Namibia. He tells of dangerous, heart-warming, and humorous encounters with animals and the humans he takes on safaris to see them. Includes tales of gorrilla safaris in Uganda. Names of real people have been changed; some characters are entirely fictional
In bushveld and desert : a game ranger's life by Christiaan Bakkes( )

2 editions published in 2008 in English and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

At 42, Chris Bakkes has led the kind of life of which most people can only dream. In Bushveld and Desert offers a fascinating account of time spent in several wilderness areas in Southern Africa
Plunderwoestyn by Christiaan Bakkes( Book )

1 edition published in 2018 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Stoffel by Christiaan Bakkes( )

1 edition published in 2015 in Afrikaans and held by 3 WorldCat member libraries worldwide

Met Stoffel: die beste stories, bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se "Stoffel"--Stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer, maar wat op ware gebeure gebaseer is. In sy kenmerkende styl verken Bakkes wildernisse en vlaktes met eerlikheid en humor
Jeremia Gawuseb by Christiaan Bakkes( )

in Undetermined and held by 1 WorldCat member library worldwide

Krokodil in 'n pisvel by Christiaan Bakkes( )

in Undetermined and held by 1 WorldCat member library worldwide

My oorlog by Christiaan Bakkes( )

1 edition published in 2012 in Undetermined and held by 1 WorldCat member library worldwide

Die land pad van Stoffel Matthysen by Christiaan Bakkes( Book )

1 edition published in 1998 in Undetermined and held by 1 WorldCat member library worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.73 (from 0.68 for Stoffel ... to 0.97 for Die land p ...)

Stoffel se veldnotas
Covers
Stoffel se veldnotasIn bushveld and desert : a game ranger's life
Alternative Names
Christiaan Bakkes escritor sudafricano

Christiaan Bakkes sørafrikansk skribent

Christiaan Bakkes South African writer

Christiaan Bakkes südafrikanischer Schriftsteller

Christiaan Bakkes sydafrikansk författare

Christiaan Bakkes sydafrikansk skribent

Christiaan Bakkes Zuid-Afrikaans schrijver

Languages