WorldCat Identities

Bierman, Ettie 1941-

Overview
Works: 141 works in 237 publications in 2 languages and 818 library holdings
Genres: Fiction  Romance fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.12.I47, 839.3635
Publication Timeline
.
Most widely held works by Ettie Bierman
Monoloë, samesprake en toneelstukkies by Ettie Bierman( Book )

4 editions published between 1968 and 2000 in Afrikaans and English and held by 21 WorldCat member libraries worldwide

Ettie Bierman : keur 5 by Ettie Bierman( )

5 editions published between 2009 and 2011 in Afrikaans and English and held by 19 WorldCat member libraries worldwide

Iewers wag die môre: Fiona en Johan Meiring se huwelik word deur albei se onbesonnenheid in 'n krisis gedompel. Is dit hulle kinderloosheid wat die huweliksbootjie wil laat kantel, of is dit Barbara Slabbert en Adriaan van Zyl se skuld?Dit het alles so onskuldig vir die pragtige lugwaardin Mariette Neethling begin. 'n Ryk man, aantreklik, en hy was ooglopend verlief op haar. En nou het sy in 'n nagmerrie-situasie beland waar daar geen pad uit is nie. Mariette aan 'n lyntjie is nog een van Ettie Bierman se verhale wat die leser nie maklik sal neersit voordat die laaste bladsy gelees is nie. Ou
Uit die banke op die planke by Ettie Bierman( Book )

2 editions published in 1971 in Afrikaans and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Die Snip van Sesdorings by Ettie Bierman( Book )

4 editions published between 1978 and 2014 in 3 languages and held by 17 WorldCat member libraries worldwide

Die aankoms van ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam Hennie Vermaak laat die vonke behoorlik spat - sy moet besit neem van haar erfenis, maar eers is daar óú vetes wat besleg moet word
Daar kom 'n tyd by Ettie Bierman( Book )

4 editions published between 1975 and 2012 in Afrikaans and English and held by 16 WorldCat member libraries worldwide

Wanneer haar man in 'n motorongeluk sterf, is Marinda ontredderd en alleen. Sy vra hulp by haar oorlede man se broer, Hugo, maar dié man glo sy is 'n blote fortuinsoeker
Rooikop te koop by Ettie Bierman( )

4 editions published between 1989 and 2014 in Afrikaans and English and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in 'n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op 'n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriërs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende
Bruid uit die koue by Ettie Bierman( )

3 editions published in 2010 in Afrikaans and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Jurg se ouboet Arnold se nooi, Clio, het haar en Arnold se jeugliefde kom verseël. Nou is Arnold egter in 'n koma en die hartstog smeul tussen Jurg en Clio
Die man in die donker by Ettie Bierman( Book )

3 editions published between 1975 and 1992 in Afrikaans and Undetermined and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Ettie Bierman keur 7 by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2011 in Afrikaans and English and held by 14 WorldCat member libraries worldwide

Die verhale in hierdie omnibus is Koue water en kaviaar, Marietjie, Maraia, Maryne en Onrus op Rustfontein
Ettie Bierman keur 8 by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2012 in Afrikaans and English and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Die verhale in hierdie omnibus is Bitter bloeisels, Daar kom 'n tyd en Kaptein Casanova
Die hart se tweede lente by Ettie Bierman( )

3 editions published between 1996 and 2014 in Afrikaans and English and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Kara Verster kry met vele dinge te doen tydens haar eerste oorsese vlug as lugwaardin: onder meer ʼn gekletterde seekat, ʼn towenaar, twee Duitsers in ʼn koma, ʼn lang, groen, haarlose hond en 'n twyfelagtige waarsegster!
Om 'n reënboog te vang by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2014 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Kylie is 'n geskeide vrou, nie 'n onskuldige meisietjie nie. Die kaalbas casanova wat oorkant die pad ingetrek het, behoort haar nie só te ontstig nie! Maar Justin se bedagsaamheid laat Kylie se skanse sak. Kylie se eks wil haar egter terugwen en beweer sy affair het nooit gebeur nie . .
Ettie Bierman keur 9 by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2013 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

In Die tuiskoms lê ver word Ila Verster se soeke na geluk belemmer deurdat sy vir iemand anders aangesien word. En dan bevind sy haar in doodsgevaar tydens 'n stormagtige nag. In Rooikop te koop verander Jennie Botha se lewe eensklaps toe haar ouers in 'n motorongeluk sterf. Boonop moet sy in die liefde 'n keuse maak tussen die pynlik netjiese Thys en die deurmekaar, impulsiewe Roux. En in Ver pad na Königsee raak pragtige Afrikaansonderwyseres Ezette Nel verlief op die aantreklike broer van Charl, haar amper-verloofde . .
Wanneer 'n droom waar word by Ettie Bierman( )

3 editions published between 2009 and 2011 in English and Afrikaans and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Carmia word 'n skrywer se assistent op 'n spoglandgoed in KwaZulu-Natal, maar 'n moeilike boer wat haar hart laat warm klop het sy nie verwag nie
Ettie Bierman keur 11 by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2015 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

In 'n Stadsjapie vir Pafuri verander die sjarmante Theo in 'n sleggehumeurde man sodra Janie saam met hom by sy wildreservaat aankom. Die kunstenaar Walt maak Janie se lewe draaglik. In Benodig: 'n Vrou vir Braam ontferm Belinda haar oor 'n dogtertjie wat bang is vir die pa wat haar wil wegvat. En in Man in die donker is Senta Swiegers die laaste persoon wat die vermoorde kaptein Don Metelerkamp van Jakaranda-lugdiens lewend gesien het
Bitter bloeisels by Ettie Bierman( )

2 editions published between 1984 and 2012 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Rothea Beukes is gewikkel in 'n stryd teen die groot Duitser Dieter Richter - die prys is voogdyskap van die jong Albie Richter, wie se ouers in 'n botsing gesterf het. En dan volg daar ewe skielik aanslae op Albie se lewe . .
Liefde en koue vrees by Ettie Bierman( Book )

4 editions published between 1982 and 1998 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Sterre is vir ewig by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2011 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Erin en haar nuwe buurman skop op die verkeerde voet af, en boonop is haar kleinsus verlief op hom. Erin weet hy's 'n meisiemorser.  En tog . .
Ettie Bierman keur 10 by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2014 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Drie liefdesverhale om romantiese verlangens mee te voed. In Die snip van Sesdorings laat die aankoms van ʼn beeldskone rooikopmeisie met die uiters onvroulike naam Hennie Vermaak die vonke behoorlik spat - sy moet besit neem van haar erfenis, maar eers is daar óú vetes wat besleg moet word. Daar is talle struikelblokke wat oorkom moet word in Rabbedoe en rissiepit voordat die rabbedoe (en voornemende werktuigkundige) Nell liefde kan vind in die arms van die ryk, selfversekerde Dewald. Een van dié struikelblokke is die sjarmante hofmaker Badie, want Nell weier om die lasterlike dinge wat oor hó
Fluisterliefde by Ettie Bierman( )

2 editions published in 2012 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Partykeer praat die liefde met 'n fluisterstem, maar Beamari se lewe saam met haar rugbyman op hul piesangplaas is so besig dat sy nie altyd goed ingestem is op nuanses nie. Die noodlot gryp in en skielik is daar twee nuwe stemme - een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief - wat haar hart laat luister
 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.74 (from 0.69 for Monoloë, ... to 0.82 for Liefde en ...)

Covers
Bruid uit die koueDie hart se tweede lenteWanneer 'n droom waar word
Alternative Names
Bierman, Henrietta 1941-

Languages