WorldCat Identities

Hamersma, Elsa

Overview
Works: 19 works in 33 publications in 2 languages and 111 library holdings
Genres: Romance fiction  Domestic fiction  Fiction 
Roles: Author
Classifications: PT6592.18.A447, 839.3636
Publication Timeline
.
Most widely held works by Elsa Hamersma
Droomman aan boord by Elsa Hamersma( )

3 editions published in 2016 in Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Ná 'n motorongeluk herstel Victoria Vermaak op 'n luukse bootreis saam met haar ouers en vriendin Belle. Maar Belle herdoop dit gou na die manvangvaart. Victoria loop vir Bartho Krüger raak wat ook op die reis herstel ná 'n ski-ongeluk hom tydelik aan 'n rolstoel gekluister het. Is hy Victoria se droomman? Wat van sy broer, Lukas, wie se aanraking haar vel byna aan die brand laat slaan . . .?
Die teken van Crux by Elsa Hamersma( Book )

2 editions published in 1998 in Undetermined and Afrikaans and held by 13 WorldCat member libraries worldwide

Emma se eerste keuse by Elsa Hamersma( )

2 editions published in 2014 in Afrikaans and English and held by 12 WorldCat member libraries worldwide

Emma vlug na die Weskus om weg te kom van alles wat in Londen met haar hart gebeur het. Sy't nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste - en mees irriterende! − man wat sy nog ooit aanskou het nie . .
Blinde liefde by Elsa Hamersma( )

2 editions published in 2013 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Karla word sjef op 'n gasteplaas waar daar onlangs 'n moord gepleeg is, en waar dit boonop spook. Binnekort praat haar hart onsin oor die aantreklike nuwe plaaseienaar
As liefde ontwaak by Elsa Hamersma( )

2 editions published in 2015 in Afrikaans and English and held by 11 WorldCat member libraries worldwide

Danielle Krause adverteer haar dienste as "instaanmammie", met die voorwaarde dat sy in die oggende vry moet wees om aan haar speurroman te werk. Nooit het sy kon dink dat die ryk wewenaar Meyer Senekal haar sou aanstel om met sy sewejarige dogtertjie te help nie. Sal Meyer die dood van sy vrou kan verwerk en is daar plek in sy hart vir 'n nuwe liefde?
Die mense langsaan by Elsa Hamersma( Book )

2 editions published in 2017 in Afrikaans and held by 10 WorldCat member libraries worldwide

"Wanneer daar nuwe bure langs hulle intrek, verander beide Christine en Zebith se lewe. Christine verloor haar man onder verdagte omstandighede en Zebith voel haarself deel van 'n tragedie wat in die huis langs hare afspeel."--Publisher's website
Altyd die verkeerde man by Elsa Hamersma( )

4 editions published between 2009 and 2012 in Afrikaans and English and held by 9 WorldCat member libraries worldwide

Ebbie se jarelange verhouding het pas verbrokkel, dan raak sy betrokke by charismatiese ontwikkelaar Liam Murray. En spoedig kom Eddie agter dat sy óók in hartebreker Liam se strik getrap het. Wat ís dit dan met haar dat sy aanmekaar die verkeerde man kies?
Haar laaste kans by Elsa Hamersma( Book )

2 editions published in 2007 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Huwelik op kontrak by Elsa Hamersma( Book )

2 editions published in 2005 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Melodie Omnibus 3 by Malene Breytenbach( )

1 edition published in 2018 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Professor Kira Trollip was nog altyd verlief op haar buurman in Tot die dood ons skei. Het hy iets met sy oorlede vrou se moord te doen gehad? In Altyd die verkeerde man ​moet Ebbie Basson die bemarking van 'n nuwe gholflandgoed aan die Weskus behartig. Sy voel teen haar sin aangetrokke tot die ontwikkelaar. Sal die eienaar van 'n musiekmaatskappy vir liedjieskrywer Emma Steyn help om weer haar voete te vind in Melktert en kaviaar?
'N Bruid vir La Fontaine by Elsa Hamersma( Book )

2 editions published in 2004 in Afrikaans and held by 3 WorldCat member libraries worldwide

Sterrenag by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 1995 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Die katfluisteraar by Elsa Hamersma( )

2 editions published in 2017 in Undetermined and Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

'N Onskuldige meisie by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2008 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Poprosie van die duine by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2005 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Liefde en die popster by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2005 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Ompad na liefde by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2006 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Afspraak op Klippiesbaai by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2008 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Spioen vir liefde by Elsa Hamersma( Book )

1 edition published in 2015 in Afrikaans and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.77 (from 0.70 for Melodie Om ... to 0.97 for Die katflu ...)

Haar laaste kans
Covers
Haar laaste kans
Languages