WorldCat Identities

Coetzer, Morne

Overview
Works: 12 works in 24 publications in 2 languages and 29 library holdings
Genres: Internet videos  Educational films  Cross-cultural studies  Nonfiction television programs  Interviews  History 
Roles: Author
Classifications: PN1997, E
Publication Timeline
.
Most widely held works by Morne Coetzer
Die Duitse bajonet : 'n speurverhaal by Morne Coetzer( Book )

4 editions published between 1974 and 1989 in Afrikaans and Undetermined and held by 7 WorldCat member libraries worldwide

Helder middernag by William Wharton( Book )

2 editions published in 1983 in Afrikaans and English and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Onderhoudvoering : moets en moenies by Morne Coetzer( Visual )

4 editions published in 1985 in Afrikaans and held by 5 WorldCat member libraries worldwide

Onderhoudvoering het 'n wetenskaplike, verantwoordelike proses geword. 'n Onderhoud is 'n doelgerigte gesprek. Die gesprek neem 'n bepaalde patroon aan en gaan deur verskillende fases. Die sukses daarvan kan beoordeel word aan die hand van sekere beginsels. Afgesien van die aard en doel van die onderhoud moet daar aan die einde tot aksie oorgegaan word. Daar is natuurlik verskillende soorte onderhoude. Die doel en inhoud van elke onderhoud sal die aard daarvan bepaal. Die verskillende soorte onderhoude is: die indiensnemingsonderhoud, die prestasiebeoordelingsonderhoud, die uitdienstredingsonderhoud, die dissiplinere onderhoud, die slegte nuus onderhoud en die probleemgesprek/onderhoud. Daar is sekere algemene reels wat gevolg kan word om doeltreffende onderhoudvoering te vergemaklik. In beginsel is daar 4 kernvoorwaardes waaraan die gesprekleier moet voldoen: 1)Respek 2)Empatie 3)Egtheid 4)Konkreetheid. Die gespreksproses bestaan uit twee fases, nl. die ondersoekfase wat weer bestaan uit kennismaking en verkenning, en die gedragsinisieringsfase wat weer bestaan uit begrip en aksie. Verder is voorbereiding baie belangrik asook twee tegnieke, nl. reflektering en konfrontasie. Vyf belangrike elemente tydens onderhoudvoering is: 1)Doel 2)Kontak 3)Inhoud 4)Beheer en 5)Aksie. Die titels van die 9 episodes is: Episode 1 "Basiese aspekte"; Episode 2 "Ondersoekfase"; Episode 3 "Gedragsinisieringsfase"; Episode 4 "Indiensnemingsonderhoud"; Episode 5 "Prestasiebeoordeling"; Episode 6 "Uitdienstredingsonderhoud"; Episode 7 "Dissiplinere onderhoud"; Episode 8 "Die slegte nuus-onderhoud"; Episode 9 "Die probleemgesprek"
Konflikhantering by Willie Esterhuizen( Visual )

4 editions published between 1980 and 1985 in Afrikaans and held by 4 WorldCat member libraries worldwide

Opsomming: Die kyker word geleer om konflik in die werksituasie te identifiseer en hoe om doeltreffend by te dra tot die hantering en oplossing van konflik
Intercultural Communicating( Visual )

2 editions published between 1993 and 1994 in English and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

A series of thirteen episodes that provide guidelines for more effective intercultural communication
Seven against the sun( Visual )

1 edition published in 1964 in English and held by 1 WorldCat member library worldwide

Telefoonetiket by Willie Esterhuizen( Visual )

1 edition published in 1986 in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Alhoewel die telefoon die handigste instrument in kommunikasie is, kan dit die grootste bron van frustrasie wees, asook die oorsaak van wankommunikasie. Andersins kan dit die produktiwiteit en beeld van 'n maatskappy verbeter. In hierdie programreeks word 'n paar nuttige wenke gegee oor hoe om hierdie dinamiese intrument reg te gebruik. 'n Klant se eerste kennismaking met 'n maatskappy geskied dikwels per telefoon en sy eerste indrukke is blywende indrukke. Die belangrikste tegnieke is: Antwoord flink; maak kontak en luister met aandag, noem die naam van die firma as jy antwoord; hou 'n skryfding byderhand - moenie die telefoon beantwoord as jy nie pen en papier byderhand het nie; stel die oproeper tevrede; volg op - sorg dat 'n boodskap oorgedra en uitgevoer word. Verdere wenke is: wees vriendelik en hulpvaardig; bepaal jou volle aandag by die oproep, moenie die oproeper die idee laat kry dat sy oproep nie belangrik is nie; as jy besoekers het, skakel liewer later terug; die hoof moet sorg dat sy sekretaresse ingelig is oor sy bewegings; 'n gesprek kan kortgeknip word deur vinnig en saaklik totsiens te se; bekom die oproeper se naam so gou as moontlik en maak 'n punt daarvan om dit tydens die oproep te gebruik. Dit is belangrik om te onthou dat die klant die belangrikste persoon in enige onderneming is. Sy oproep maak nie inbreuk op jou werk nie, dit is die rede vir jou werk. Hy doen jou 'n guns om te skakel. Jy doen hom nie 'n guns om die oproep te beantwoord nie. Die klant is die behoud en voortbestaan van enige onderneming of maatskappy
Fokus op arbeidsverhoudinge( Visual )

1 edition published in 1984 in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Opsomming: Kritiese aspekte van gesonde arbeidsverhoudinge
Vergaderings! : neem jy die stoel!( Visual )

2 editions published between 1980 and 1985 in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Opsomming: Program gee 'n nuwe insig oor en waardering vir die doeltreffende hantering en verloop van ordelike vergaderings
Intercultural communication( Visual )

1 edition published in 1994 in English and held by 1 WorldCat member library worldwide

Gives a brief history on intercultural communication breakdown in South Africa
Die Anglo-Boereoorlog en die vroeë ontwikkeling van die rolprentbedryf by Morne Coetzer( )

1 edition published in 2003 in Afrikaans and held by 1 WorldCat member library worldwide

Vergaderings!v : neem jy die stoel( Book )

1 edition published in 1985 in Afrikaans and held by 0 WorldCat member libraries worldwide

 
moreShow More Titles
fewerShow Fewer Titles
Audience Level
0
Audience Level
1
  Kids General Special  
Audience level: 0.67 (from 0.28 for Intercultu ... to 1.00 for Vergaderin ...)

Languages