WorldCat Identities

Schutte, Marietjie

Overview
Works: 4 works in 5 publications in 1 language and 4 library holdings
Genres: Academic theses 
Roles: Author
Publication Timeline
.
Most widely held works by Marietjie Schutte
A mechanistic study of substitution reactions on tricarbonyl complexes of Rhenium (I) by Marietjie Schutte( )

2 editions published in 2008 in English and held by 2 WorldCat member libraries worldwide

Novel radiopharmaceuticals: characterization, substitution kinetics and biological evaluation of tricarbonyl complexes of Rhenium(I) by Marietjie Schutte( )

1 edition published in 2011 in English and held by 1 WorldCat member library worldwide

Afrikaans: Die laaste paar jaar het die belangstelling in Renium en Tegnesium trikarboniel komplekse, fac-[M(CO)3]+ (M = Tc(I) en Re(I)), beduidend toegeneem as potensiële diagnostiese en terapeutiese radiofarmaseutiese middels onderskeidelik. Dit is grotendeels agv die ontdekking van die fac-[M(CO)3(H2O)3]+ moïeteit. Verskeie belowende komplekse, wat die trikarboniel moïeteit bevat, is al gesintetiseer en twee van die hoof eienskappe wat die moïeteit so aantreklik maak vir die gebruik in kliniese medisyne, is die inerte fac-[M(CO)3]+ kern en die labiele water molekule. Die algehele motief van die studie was om meer inligting en beter insig ten opsigte van die chemiese, koördinatiewe en kinetiese gedrag van die fac-[M(CO)3]+ tipe komplekse te verkry. Vanaf hierdie uitgangspunt, is daar besluit om `n reeks nuwe vry ligande te sintetiseer, om te gebruik as potensiële biologies-aktiewe verbindings self, en om te koordineer met fac-[Re(CO)3]+ om sodoende `n potensiële aktiewe kompleks te verkry. Die ligande sluit in N-bensielindol-2,3-dioon, N,N’-bis(2-piridielmetiel)-2-aminoetanol, N,N’-bis(2-piridielmetiel)-2-aminopropanol, N,N’-bis(2-piridielmetiel)-2-aminobutanol, N’- (2-(1H-imiedasool-4-iel)etiel)-N3,N3-bis(piridien-2-ielmetiel)-propaan-1,3-diamien, 2-(3- (bis(piridien-2-iel)metiel)amino)propielamino)-asynsuur, N-(2-(1H-imiedasool-4- iel)etiel)pirrolidien-2-karboksamied, N’-(2-(1H-imiedasool-4-iel)etiel)bensohidrasied en N-(pyridin-2-ielmetiel)nikotinamied. Sommige van die ligande is suksesvol gekoördineer met die fac-[Re(CO)3]+ moïeteit en die ligand sisteme sowel as die Rhenium(I) komplekse is gestuur vir in vitro toetse. `n Reeks trikarboniel komplekse, fac-[Re(L,L’-bid)(CO)3X], is gesintetiseer met `n wye reeks bidentate ligande (L,L’-bid) met sistematies gekose donor atome. Die bidentate ligande sluit in 2,2’-bipiridien-3,3’-dikarboksielsuur, 2,5-piridiendikarboksielsuur, 8- hidroksiequinolien, 5-chloro-8-hidroksiequinolien, 5,7-dimetiel-8-hidroksiequinolien
Novel radiopharmaceuticals : characterization, substitution kinetics and biological evaluation of tricarbonyl complexes of Rhenium(I) by Marietjie Schutte( )

1 edition published in 2011 in English and held by 1 WorldCat member library worldwide

Embedded librarianship and Blackboard usage to manage knowledge and support blended learning at a South African university of technology by Lynn Kleinveldt( )

1 edition published in 2016 in English and held by 0 WorldCat member libraries worldwide

 
Audience Level
0
Audience Level
1
  General Special  
Audience level: 0.30 (from 0.30 for A mechanis ... to 1.00 for A mechanis ...)

Languages